g.10. Barend Hermanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/08/1872

g.10. Barend Hermanus (Bennie), geb. 07/08/1872, oorl. 13/06/1937, Swellendam x 27/05/1902, Swellendam met Elizabeth Helena von Hugel BADENHORST, geb. 1880.

Barend Hermanus was die seun van Daniel Johannes van der Westhuizen en Cornelia Aletta Jacoba Niemand.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1892.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1892.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, SWELLENDAM, Urban area Western Cape, SWELLENDAM, Drostdy street, main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUYZEN Barend Hermanus, v.d. 1872-1937