g.8. Maria Abigail Gerhardina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/05/1869, ged. 31/10/1861

g.8.  Maria Abigail Gerhardina, geb. 15/05/1869, ged. 31/10/1861, Albanie, oorl. 26/03/1938, Worcester.

Maria Abigail Gerhardina was die dogter van Daniel Johannes van der Westhuizen en Cornelia Aletta Jacoba Niemand.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1892.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1892.