Benjamina Wilhelmina was die dogter van Albertus Wynand Gideon van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena Lombaard.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1896.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1904.
Beroep: Merchant & Produce dealer
Woon Oranjezicht, Kaapstad volgens sy sterfkennis.
Woon Middelharnis, Oranjezight, Kaapstad volgens haar sterfkennis.
Kinders:
h.1. Leonard DROOMER, geb. 1892
h.2. Leonard DROOMER, geb. 1893, oorl. 1985
h.3. Anna Maria Magdalena DROOMER, geb. 1895,
oorl. 1946 x Perry
h.4. Albertus DROOMER, geb. 1896, oorl. 1975
h.5. Samuel DROOMER, geb. 1898, oorl. 1952
h.6. Pierre DROOMER, geb. 1900
h.7. Joseph DROOMER, geb. 1903, oorl. 1934
h.8. Henri DROOMER, geb. 1905, oorl. 1981
h.9. Christoffel DROOMER, geb. 1907