g.9. Albertus Wynand Lucas VAN DER WESTHUIZEN

g.9.  Albertus Wynand Lucas

Albertus Wynand Lucas was die seun van Albertus Wynand Gideon van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena Lombaard. 

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1896.

Sy naam kom nie voor in sy ma se sterfkennisvan 1904 nie.