g.7. Anna Maria VAN DER WESTHUIZEN

g.7.  Anna Maria

Anna Maria was die dogter van Johannes Lourens van der Westhuizen en Cornelia Johanna Catharina Smit.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1880.