f.6. Johannes Lourens,
geb. 10/08/1838, Tafelberg, dist. Beaufort-Wes, ged. 08/10/1838, Beaufort Wes,
oorl. 14/01/1880, Brandfontein, dist. Fraserburg, Namakwa,
Noord-Kaap x 09/09/1861,
Fraserburg met Susanna Jacoba DU TOIT,
geb. 1845, oorl. 30/07/1862, d.v. Pieter Andries du Toit en Alida Aletta
Bronkhorst xx 14/12/1863, Fraserburg met Cornelia Johanna Catharina SMIT, geb.
c. 1844, Victoria Wes, Bo-Karoo, Noord-Kaap, oorl. 25/12/1879, Fraserburg,
Namakwa, Noord-Kaap, d.v. Cornelis Johannes Smit en Frederika Elizabeth van der
Westhuizen.
DG:
Johannes Lourens Erasmus; Maria
Magdalena van der Westhuizen; Johannes
Lodewicus van der Westhuizen; Anna van
der Westhuizen; Francina Maria
Erasmus; Maria Erasmus
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1844.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1853.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1844.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1853.
Brandfontein;
Draaipoort; Keeromkolk.