g.3. Anna Susanna Jacomina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/09/1886, ged. 26/05/1887

g.3.  Anna Susanna Jacomina, geb. 13/09/1886, ged. 26/05/1887, Griquastad, oorl. 03/09/1910 x 09/09/1907, Griekwastad met Benjamin Willem VISSER, geb. 1886, s.v. Abraham Christiaan Visser en Petronella Fredrika Rossouw.

Anna Susanna Jacomina was die dogter van Daniel Roedolf van der Westhuizen en Johanna Hendrina Catharina van der Westhuizen.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1913, maar sy word as oorlede gelys.