g.2. Hendrik Lourens VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1884

g.2.  Hendrik Lourens, geb. 1884

Hendrik Lourens was die seun van Daniel Roedolf van der Westhuizen en Johanna Hendrina Catharina van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1913.