g.2. Jacobus Wilhelmus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/09/1860, ged. 09/12/1860

g.2.  Jacobus Wilhelmus, geb. 11/09/1860, ged. 09/12/1860, Durbanville, oorl. 02/05/1932, Stellenbosch.

Jacobus Wilhelmus was die seun van Hendrik Gysbert van der Westhuizen en Elizabeth Rachel Christina Uys.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1888.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.

Sy naam kom voor in hulle broer Petrus Johannes Jacobus van der Westhuizen se sterfkennis van 1921 en sy adres word as Maastricht - P.O. Durbanville aangegee.

Ongetroud.

Woon:  Somerset-Wes.