g.1. Petrus Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1853

g.1.  Petrus Johannes Jacobus, geb. 1853, Maastricht, Tygerbergen, oorl. 04/06/1921, Durbanville.

Petrus Johannes Jacobus was die seun van Hendrik Gysbert van der Westhuizen en Elizabeth Rachel Christina Uys.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1888.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.

Ongetroud.

Sy broers en susters word gelys in sy sterfkennis.