j.2. Wynand Johannes VAN DER WESTHUIZEN

j.2.  Wynand Johannes

Wynand Johannes was die seun van Gabriel Antonie van der Westhuizen en Anna Cornelia Maria Wessels.

Sy naam kom voor in hulle oupa Gabriel Anthonie van der Westhuizen se sterfkennis van 1974.