j.1. Gabriel Antonie VAN DER WESTHUIZEN

j.1.  Gabriel Antonie

Gabriel Antonie was die seun van Gabriel Antonie van der Westhuizen en Anna Cornelia Maria Wessels.

Sy naam kom voor in hulle oupa Gabriel Anthonie van der Westhuizen se sterfkennis van 1974.