i.3. Louis Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/03/1903, ged. 01/05/1904

i.3.  Louis Jacobus, geb. 24/03/1903, ged. 01/05/1904, Griquastad x 25/01/1941, Pretoria-Wes, Tvl. met Wilhelmina Adriana Francina NOTHNAGEL, geb. 1902.

Louis Jacobus was die seun van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Charlotte Elizabeth van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1931.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1950.