i.2. Francina Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 31/01/1902, ged. 30/11/1902

i.2.  Francina Johanna, geb. 31/01/1902, ged. 30/11/1902, Griquastad x 30/12/1929, Griekwastad, dist. Hay met William Arthur AUSTEN, geb. 1903.

Francina Johanna was die dogter van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Charlotte Elizabeth van Zyl.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1931.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1950.

In 1929 was hy 'n hoteleienaar van Campbell en sy 'n jongedogter van Griekwastad.