i.1. Burger Daniel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1925

i.1.  Burgert Daniel (Burt), geb. 1925 x 20/03/1943, Vredefort, Parys, OVS met Christina Elizabeth (Bettie) DELPORT, geb. 1925.

Burger Daniel was die seun van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Margaretha Aletta Gilliomee.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1965.