g.5. Johannes Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/04/1855, ged. 20/06/1855

g.5.  Johannes Petrus, geb. 29/04/1855, Richmond, ged. 20/06/1855, Richmond, oorl. 21/12/1919, Kraai Rivier Poort, dist. Dordrecht x 03/07/1877 met Aletta Johanna Elizabeth VAN DER MERWE, geb. 1858.

Johannes Petrus was die seun van Jeremias Johannes van der Westhuizen en Martha Jacoba van Vuuren.

(https://www.wikitree.com/photo.php/6/64/Van_der_Westhuizen-1142.jpg)

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1868.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1894.

FAMILYSEARCH