h.8. Jan Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/10/1928

h.8.  Jan Johannes, geb. 05/10/1928.

Jan Johannes was die seun van Jan Johannes van der Westhuizen en Johanna Adriana Henning.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1938.