h.7. Willem Frederik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/09/1925

h.7.  Willem Frederik, geb. 12/09/1925.

Willem Frederik was die seun van Jan Johannes van der Westhuizen en Johanna Adriana Henning.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1938.