h.8. Daniel Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/04/1904

h.8.  Daniel Johannes, geb. 27/04/1904.

Daniel Johannes was die seun van Isaak Johannes Daniël van der Westhuizen en Anna Margaretha Otto.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1920.

Sy naam kom voor in hulle suster Cecilia Maria se sterfkennis van 1921.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1929.