h.1. Hendrik Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 31/01/1916

h.1.  Hendrik Petrus, geb. 31/01/1916

Hendrik Petrus was die seun van Nicolaas Stephanus van der Westhuizen en Martha Susanna Vermaak.

Sy naam kom voor in sy ma se sterfkennis van 1918.

Sy naam kom voor in sy pa se sterfkennis van 1920.