h.7. Jacobus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/12/1935

h.7.  Jacobus Johannes, geb. 04/12/1935, Viljoenskroon, OVS, oorl. 08/08/2013 x 19/07/1958, Viljoendrif, dist. Sasolburg, OVS met Janet Elizabeth COX, geb. 13/04/1938, Vereeniging, Tvl.

Jacobus Johannes was die seun van Hermanus Daniel van der Westhuizen en Maria Susanna Claassen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1953.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1956.