h.6. Hermanus Johannes Daniel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/04/1932

h.6.  Hermanus Johannes Daniel, geb. 08/04/1932, oorl. 12/06/2004 x 12/12/1959, Kroonstad, OVS met Josephine Susanna UYS, geb. 04/06/1936, oorl. 05/07/2007, d.v. Christoffel Jacobus Uys en Josephine Roelofse.

Hermanus Johannes Daniel was die seun van Hermanus Daniel van der Westhuizen en Maria Susanna Claassen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1953.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1956.