h.5. Daniel Pieter VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/08/1934

h.5.  Daniel Pieter , geb. 15/08/1934

Daniel Pieter was die seun van Daniel Pieter van der Westhuizen en Elzabe Luitha Roos.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1956.