h.7. Jacobus Johannes VAN DER WESTHUIZEN geb. 1922

h.7.  Jacobus Johannes, geb. 1922

Jacobus Johannes was die seun van Pieter Johannes van der Westhuizen en Jacoba Cecilia Bezuidenhout.

Sy naam kom voor in hulle stiefma se sterfkennis van 1925.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1957.