h.6. Elizabeth Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1920

h.6.  Elizabeth Johanna, geb. 1920 x H.J. HUMAN.

Elizabeth Johanna was die dogter van Pieter Johannes van der Westhuizen en Jacoba Cecilia Bezuidenhout.

Haar naam kom voor in hulle stiefma se sterfkennis van 1925.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1957.