h.3. Anna Emerentia Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/09/1892, ged. 16/10/1892

h.3.  Anna Emerentia Jacoba (Annie), geb. 14/09/1892, ged. 16/10/1892, Calitzdorp.

Anna Emerentia Jacoba was die dogter van Jacobus Johannes van der Westhuizen en Cornelia Elizabeth Brewis.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1943 nie

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1949 nie.