h.2. Martha Maria Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN

h.2.  Martha Maria Elizabeth x Llewellen VAN WYK.

Martha Maria Elizabeth was die dogter van Frederik Hendrik van der Westhuizen en Martha Maria Elizabeth Taljaard.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1969.