h.1. Hansie Hendrika VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1926

h.1.  Hansie Hendrika, geb. 1926 x 07/07/1951, Ventersurg, OVS met Hendrik Pieter Albert GRAAFF, geb. 1915.

Hansie Hendrika was die dogter van Frederik Hendrik van der Westhuizen en Martha Maria Elizabeth Taljaard.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1969.