h.1. Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/05/1883

h.1. Cornelis, geb. 15/05/1883 x 27/11/1923, Potchefstroom, Tvl. met Johanna Jacomina RAATH, geb. 1878 (geskei) xx 13/02/1929, Potchefstroom, Tvl. met Johanna Jacomina RAATH, geb. 1878.

Cornelis was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Maria Gesina Elizabeth de Jager.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1898.