g.12. Hendrik Josephus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/08/1869, ged. 28/09/1869

g.12.  Hendrik Josephus Jacobus, geb. 04/08/1869, ged. 28/09/1869, Oudtshoorn, oorl. 06/06/1943, De Rust, dist. Oudtshoorn, begr. De Kruis 23, Grootkruis, plaas begraafplaas, Oudtshoorn x 11/11/1890, Oudtshoorn met Catharina Elizabeth Sophia LE ROUX, geb. 1872.

Hendrik Josephus Jacobus was die seun van Johannes Diederik van der Westhuizen en Maria Johanna Terblanche.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1900.

Die bevolking het so vinnig uitgebrei dat die volgende gemeentes gestig is: Calitzdorp in 1873; De Rust in 1900; De Hoop in 1911; en Volmoed in 1921. Volmoed is nie ’n dorp nie hoewel die skenker van die lap grond, WG Olivier, dit voorsien het dat daar ’n dorp gestig sou word op sy grond. Volmoed is geleë ongeveer 20 kilometer suidwes van Oudtshoorn. Die eerste blankes was reeds teen 1770 hier gevestig.  https://johannclaassen.wordpress.com/2012/04/14/die-ng-moedergemeente-oudtshoorn-1853-1953-8-2/

Woon De Rust.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, OUDTSHOORN district, Rural (farm cemeteries) Western Cape, OUDTSHOORN district, De Kruis 23, Grootkruis, farm cemetery WESTHUIZEN Hendrik J.J., van der 1869-1943