g.8. Willem VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/07/1874, ged. 22/08/1875

g.8.  Willem, geb. 12/07/1874, ged. 22/08/1875, Calvinia.

Willem was die seun van Josias van der Westhuizen en Catharina Gloudina Louw Oberholzer.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1905.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1921.