g.10. Willem Mynhard VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/07/1901

g.10.  Willem Mynhard, geb. 29/07/1901, oorl. 08/12/1969, Rustenburg x 27/08/1938, Rustenburg, Tvl. met Johanna Elizabeth DE KLERK, geb. 17/07/1916, oorl. 09/05/1977.

Willem Mynhard was die seun van Hermanus Marthinus van der Westhuizen en Cecilia Margaretha van der Merwe.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1927.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1929.