g.9. Cecilia Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/07/1898

g.9.  Cecilia Margaretha, geb. 29/07/1898, oorl. 19/06/1988 x 08/07/1925, Rustenburg, Tvl. met Charles Henry HARTLEY, geb. 08/08/1896, oorl. 09/09/1984, s.v. Harry Rouke Hartley en Mary Sue Mallet.

Cecilia Margaretha was die dogter van Hermanus Marthinus van der Westhuizen en Cecilia Margaretha van der Merwe.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1927.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1929.