g.6. Johanna Helena VAN DER WESTHUIZEN

g.6.  Johanna Helena x P.A. LOUW.

Johanna Helena was die dogter van Josias van der Westhuizen en Catharina Gloudina Louw Oberholzer.

Haar naam word nie gelys in hulle ma se sterfkennis van 1905 nie.

Haar naam word wel gelys in hulle pa se sterfkennis van 1921.