g.6. Isabella Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/07/1898, ged. 09/10/1898

g.6.  Isabella Elizabeth, geb. 17/07/1898, ged. 09/10/1898, Kroonstad, OVS x HAMILTON.

Isabella Elizabeth was die dogter van Johannes Daniel van der Westhuizen en Emmerentia Frederika Jacoba du Plessis.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1931.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.