g.5. Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/05/1893

g.5.  Cornelis, geb. 14/05/1893, oorl. 22/04/1964, begr. Heilbron, OVS  x 14/09/1926, Koppies, OVS met Elizabeth Margaretha JANSE VAN VUUREN, geb. 1905, oorl. 08/1929 xx 06/12/1934, Koppies, Vredefort, OVS met Aletta Sophia Petronella JANSE VAN RENSBURG, geb. 07/10/1914, d.v. Nicolaas Marthinus Janse van Rensburg en Catharina Jacomina Davina van der Walt. 

Cornelis was die seun van Johannes Daniel van der Westhuizen en Emmerentia Frederika Jacoba du Plessis.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1931.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.

eGGSA library Gravestones in South Africa Free State : Vrystaat Free State, HEILBRON, Urban area Free State, HEILBRON, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Cornelis, v.d. 1893-1964