Hermanus was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Cornelia Johanna van Niekerk.
Sy naam kom voor in hulle oupa Barend Johannes van Niekerk se sterfkennis van 1896.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1928.
Die eerste predikant van Kroonstad was ds. P.A.C. van Heyningen, wat die gemeente van 1866 tot 1867 gedien het. Daarna het ds. H.W. van der Merwe van 1870 tot 1876 gedien. Van Augustus 1877 tot Desember 1914 het die begaafde prediker ds. G.W.B. van der Lingen die gemeente bedien. Tydens sy dienstyd is twee kerke op Kroonstad gebou. Die tweede kerkgebou van Kroonstad is op 24 November 1877 ingewy. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-kroonstad/)
League of Veterans
League of Veterans
Surname
|
van
der Westhuizen
|
Name
|
Harmanus
|
Date Birth
|
3.2.1872
|
Residence
|
Rondebult,
Kroonstad
|
Name Last Officer
|
Kmdt Sarel Cilliers
|
Weapon
|
gevang 8.2.1902
|
When Killed
|
|
Widow Veteran
|
|
Branch
|
Edenville
|
Notes
|
|
Ref ID
|
12079
|