f.9. Anna Catharina Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/06/1855

f.9.  Anna Catharina Elizabeth, geb. 16/06/1855, dist. Prince Albert, oorl. 15/10/1887, Britstown x Frederik Johannes LE ROUX.

Anna Catharina Elizabeth was die dogter van Jacobus Andries van der Westhuizen en Helena Dorothea van der Westhuizen.


Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1856.

Helena Dorothea se sterfkennis van 1867 gee nie haar ouers aan nie, maar wel dat sy met Jacobus Andries getroud was.  Haar ouderdom ten tye van haar dood bring ons ook terug tot by 1813 wat ooreenstem met haar geboortedatum.  Die kinders wat gelys word, verskil egter baie van die inskrywings met hulle doop.  Ek plaas dit met huiwering hier in die hoop dat latere bevestiging verkry sal word.  Sy word as Johanna gelys.

Kinders:

g.1.  Helena Dorothea LE ROUX, geb. 29/05/1875, Victoria-Wes

g.2.  Pieter Andries LE ROUX

g.3.  Isabella Catharina LE ROUX

g.4.  Anna Catharina Elizabeth LE ROUX
, geb. 27/12/1886