f.8. Maria Hendrina Susanna VAN DER WESTHUIZEN geb. 02/12/1852, ged. 24/01/1853

f.8.  Maria Hendrina Susanna, geb. 02/12/1852, ged. 24/01/1853, Tulbagh, oorl. 04/07/1939, begr. Kruisfontein 765 plaas begraafplaas, dist. Vryburg x 13/01/1868, Victoria Wes met Hendrik Johannes Willem BRUIJNS, geb. c. 1838, s.v. Hendrik Johannes Bruijns en Anna Catharina Aletta Smit. HJWB voorheen getroud met Anna Margaretha Catharina van der Westhuizen.

Maria Hendrina Susanna was die dogter van Jacobus Andries van der Westhuizen en Helena Dorothea van der Westhuizen.


Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1856.

Helena Dorothea se sterfkennis van 1867 gee nie haar ouers aan nie, maar wel dat sy met Jacobus Andries getroud was.  Haar ouderdom ten tye van haar dood bring ons ook terug tot by 1813 wat ooreenstem met haar geboortedatum.  Die kinders wat gelys word, verskil egter baie van die inskrywings met hulle doop.  Ek plaas dit met huiwering hier in die hoop dat latere bevestiging verkry sal word.  Sy word as Maria gelys.

eGGSA library Gravestones in South Africa Noordwes : North West North West, VRYBURG district, Rural (farm cemeteries) North West, VRYBURG district, Kruisfontein 765, farm cemetery BRUYNS Maria Hendrieka Susanna nee V.D. WESTHUIZEN 1852-1939

Kinders:

g.1.  Helena Dorothea Elizabeth BRUIJNS, geb. 1872

g.2.  Jacobus Andries BRUIJNS, geb. 1883

g.3.  Elizabeth Jacoba Wilhelmina BRUIJNS, geb. 1887, oorl. 1943

g.4.  Susanna Cornelia Maria BRUIJNS, geb. 1888

g.5.  Alwyn Bernardus Johannes BRUIJNS, geb. 1891