f.7. Gloudina Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/01/1882, ged. 23/09/1883

f.7.  Gloudina Jacoba, geb. 22/01/1882, ged. 23/09/1883, Calvinia.

Gloudina Jacoba was die dogter van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.