f.8. Johannes Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/08/1884, ged. 31/08/1886

f.8.  Johannes Albertus (Johannes Nicolaas), geb. 08/08/1884, ged. 31/08/1886, Calvinia.

Johannes Albertus was die seun van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.