e.8. Gert Petrus (Gert), geb. 17/02/1843, dist. Carnarvon, oorl. 19/10/1930, Klipvlei, Malmesbury x 10/04/1865, Piketberg met Helena Beatrix CARSTENS, geb. 21/03/1844, Cruywagenskraal, Malmesbury, oorl. 23/05/1925, Piketberg, d.v. Hendrik Andries Carstens en Huibrecht Elizabeth Johanna Smit xx 22/10/1925, Piketberg met Anna Catharina Gysberta CARSTENS, geb. 12/1863, Koringberg, oorl. 30/09/1951, Klipvlei, Malmesbury, d.v. Alwyn Johannes Nicolaas Carstens en Helena Beatrix Hendrina Smit. ACGC ook getroud met Frederik Christoffel Johannes Carstens.
Gert Petrus was die seun van Johannes Gijsbert van der Westhuizen en Johanna Maria Smit.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1895:https://www.wikitree.com/photo.php/2/2d/Van_der_Westhuizen-1042.jpg
Woon: Porterville, dist. Piketberg volgens HBC se sterfkennis.

Woon: Klipvlei, Korenberg, dist. Malmesbury volgens sy sterfkennis.