f.3. Jacobus Johannes Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1872 ged. 30/04/1874

f.3.  Jacobus Johannes Petrus, geb. 1872 ged. 30/04/1874, St Augustine, Namaqualand.

Jacobus Johannes Petrus was die seun van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Jacobus Johannes Petrus is op dieselfde dag gedoop as sy jonger boetie Cornelis Albertus.
DG:  Alwyn Johannes Paulus Schutte;  Wm J. van der Westhuizen;  Eva Regina Basbara.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1907 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1911 nie.