f.2. Cornelis Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/03/1871, ged. 30/04/1874

f.2. Cornelis Albertus, geb. 24/03/1871, ged. 30/04/1874, St Augustine, Namaqualand.

Cornelis Albertus was die seun van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Cornelis Albertus en sy jonger broer Jacobus Johannes Petrus is op dieselfde dag gedoop.
DG:  Jacobus Albertus Basson;  Maria Jacoba Mostert;  ? J. van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.