e.5. Gysbert Daniel, geb. 1833, Piketberg, oorl. 13/12/1859, Op de
Plaas Vondelen x 06/10/1856, Piketberg
met Maatje Wilhelmina BURGER, geb. 1840.
Gysbert Daniel was die seun van Johannes Gijsbert van der Westhuizen en Johanna Maria Smit.
Sy sterfkennis gee nie sy eggenote aan nie.