h.6. Johannes Mattheus, geb. 09/05/1866 , ged. 05/08/1866

h.6.  Johannes Mattheus, geb. 09/05/1866 , ged. 05/08/1866, Oudtshoorn 21/08/1900, Mosselbaai met Helena Susanna MULLER, geb. 13/02/1876, Patrysfontein, dist. Mosselbaai, oorl. 24/07/1907, Klipdrift, dist. George, d.v. Alewyn Ignatius Muller en Helena Susanna NN.

Johannes Mattheus was die seun van Ockert Petrus van der Westhuizen en Maria Jacoba Schoeman.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1904

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1912.