g.1. Jacobus Willem Adriaan, geb. 22/09/1860, ged. 10/11/1890, Sutherland. Waarskynlik jonk dood. Die naam is weer gebruik.
Jacobus Willem Adriaan was die seun van Jacobus Willem Adriaan Nel en Anna Maria Johanna Gerharda van Wyk.
Name Jacobus Willim Adriaan Nel
Birth Date 22 Sep 1860
Parent Name Jacobus Willim Adriaan Nel
Second Parent's Name Anna Maria Johanna Gerharda Van Wyk
Event Type Baptism
Event Date 10 Nov 1860
Event Place Sutherland, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6NXH-ZBVV
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1896 nie.