f.5. Jacobus Willem Adriaan NEL, geb. 06/03/1838, ged. 23/09/1838

f.5.  Jacobus Willem Adriaan, geb. 06/03/1838, Middel Roggeveld, Sutherland, ged. 23/09/1838, Clanwilliam, oorl. 17/04/1896, Nelsputs, dist. Kenhardt x 24/10/1859, Sutherland met Anna Maria Johanna Gerharda VAN WYK, geb. 09/06/1842, oorl. 17/12/1929, d.v. Gerrit Johannes Hermanus van Wyk en Neeltje Kruger.

Jacobus Willem Adriaan was die seun van Jacobus Willem Adriaan Nel en Magdalena Elizabeth van der Merwe.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1842:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1856:
FAMILYSEARCH

Boer, Roggeveld, Sutherland.

FAMILYSEARCH