i.5. Willem Adriaan NEL, geb. 03/01/1923, ged. 04/03/1923

i.5.  Willem Adriaan, geb. 03/01/1923, ged. 04/03/1923, Ladismith.

Willem Adriaan was die seun van Willem Adriaan Nel en Mabel Emily Vinson.

Uit hulle ouma Elizabeth Louisa Hendrika Horn se sterfkennis van 1934:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1947:
FAMILYSEARCH