i.3. Charles Johannes, geb. 22/12/1917, ged. 03/02/1918, Ladismith.
Charles Johannes was die seun van Willem Adriaan Nel en Mabel Emily Vinson.Uit hulle ouma Elizabeth Louisa Hendrika Horn se sterfkennis van 1934:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1947:
FAMILYSEARCH